Gereelde Vrae

Kliek op die vraag om die antwoord te sien...

Waar parkeer ons?
Parkering is beskikbaar by:
•Laerskool Brackenfell
•Paarl Skool
Natuurlik enige ander plek waar jy nie 'n parkeerkaartjie sal kry nie!
Waar koop ons kaartjies?
Inligting volg binnekort.
Waar kan ons akkommodasie kry?
Daar is verskeie gastehuise in die Brackenfell omgewing.

Shirley's Place Gastehuis (besoek webtuiste)
Keurboomstraat 86, Proteahoogte, Brackenfell
Kontak Shirley by Tel:021 982 0802 of Sel:083 635 4274
Epos:shirleyvanreenen@gmail.com

Sunbell Lodge (besoek webtuiste)

Cape Wine Route Gastehuis (besoek webtuiste)

St Michaels Gastehuis (besoek webtuiste)

Rest For Guest (besoek webtuiste)
(reg oorkant Hoërskool Brackenfell)
H/v Goedehooplaan en Roglandstraat, Morgenster Hoogte, Brackenfell
Kontak Hillet of Ronell by: 021 981 1966 of 083 235 7246
Epos: restforguest@telkomsa.net

Ekhaya Self Catering
Rosestraat 5, Brackenfell
Kontak Rachel by Tel: 021 982 8942 of Sel: 073 081 6235 / 082 963 5835

Morgenzicht Gastehuis
Polaris Straat 12, Morgenster Heights, Brackenfell

Springbok Gastehuis
Tiny Neethling straat 17, Springbok Park, Brackenfell
Kontak Charl & Tish by Tel: 021 981 0604 of Sel: 082 770 8935

Bottelary Inn
160 Kruispad, Proteahoogte (slaap 8 persone)
Kontak Barry Jones by: 021 981 3926 of 082 407 2425

Executive Travelers Inn (besoek webtuiste)
Helling Straat 58, Proteahoogte
Kontak Suzanne by Tel: 021 981 7905 of Sel: 084 433 0034

Rubernet Gastehuis (besoek webtuiste)
10 Morgan Close, Brackenfell
Tel: 021 981 2746 of Sel: 084 061 4442

3 Slaapkamer Huis
Gemeubileerde huis in Proteahoogte, swembad, toesluitmotorhuis.
Kontak Hester by Tel: 072 241 1415
Wat is die ingangsfooi?
Inligting volg binnekort.
Watter aktiwiteite is daar vir kinders?
Ons het 'n volledige pretpark beskikbaar vir die kinders. Daar is ook hope pret en vermaak vir die kleuters. Kliek hier vir meer inligting.
Is daar 'n Biertuin en word daar Alkohol op die fees toegelaat?
Nee, die Varingfees is 'n sober fees en daar word geen drank toegelaat op die terrein nie en daar is ook geen biertent beskikbaar nie.
Mag ek my eie piekniekmandjie bring?
Ongelukkig nie, aangesien ons talle kosstalletjies beskikbaar het met 'n groot verskeidenheid kossoorte! Dit maak dit ook moeiliker vir sekuriteit aangesien die mandjie deursoek moet word vir alkoholiese verversings.
Is daar stoele beskikbaar by die Varingfees?
Ja, ons het stoele beskikbaar maar nie genoeg vir almal nie, so bring gerus jou eie stoele saam.
Kan ons sitplekke bespreek vir die fees?
Nee, ons het geen bespreekte sitplekke by die fees beskikbaar nie, dit werk basies op 'n " 1st come 1st served" basis.
Wanneer is die volgende Varingfees?
4 tot 6 November 2011.
Hoe gereeld word die Varingfees gehou?
Jaarliks.
Is daar stalletjies waar daar produkte gekoop kan word?
Die Varingfees bied 'n kunsmark, oftewel "stalletjies" ook aan.
Elke "crafter" het die geleentheid om sy/haar produkte uit te stal en natuurlik ook 'n geldjie te verdien. Produkte is gewoonlik handgemaak en getuig van goeie smaak.
Kliek hier vir meer inligting.