www.mtn.co.za
  Ontmoet ons kunstenaars vir 2010  

1 September 2010

Kom loop saam met ons die Varingfees Hat Walk wat plaasvind op 7 November 2010.
Meer inligting hier...

Meer as 25 kunstenaars gaan julle hierdie jaar vermaak by Varingfees 2010! Kaartjies beskikbaar by COMPUTICKET. Moenie uitmis om al hierdie top kunstenaars in aksie te sien nie!

VRYDAG, 5 NOV 2010
Volwassenes: R100.00
Skoliere: R50.00

SATERDAG, 6 NOV 2010

Volwassenes: R120.00
Skoliere: R60.00

SONDAG, 7 NOV 2010

Gratis toegang vir almal

* Voorskoolse kinders kry gratis toegang tot die fees.
Toegang tot die fees sluit nie pretparkkaartjie in nie.

Meer inligting oor Mnr & Mej Varingfees 2010

Meer inligting oor die Varingfees foto kompetisie

 

V.I.P. Toegang. Kliek hier.

Pretloop / Hat Walk

Doen nou aansoek vir jou stalletjie!

Stembus

Vind ons op Facebook

Twitter


 
© Kopiereg 2010 | MTN Varingfees | Alle regte voorbehou
Webtuiste geskep deur Krystal IT Solutions