Kaartjies
NEEM ASSEBLIEF KENNIS VAN DIE VOLGENDE:
- Onderstaande pryse is slegs vir feestoegang en sluit NIE die pretparkritte in nie.
- Voorskoolse kinders kry gratis toegang tot die fees.
| VOLWASSENES | SKOLIERE | |
| Vrydag, 4 November 2011 | R 90.00 | R 70.00 |
| Saterdag, 5 November 2011 | R 130.00 | R 100.00 |
| Sondag, 6 November 2011 | Gratis | Gratis |
HOE & WAAR KOOP ONS KAARTJIES?
AANLYN MET KREDIETKAART / DEBIETKAART
Koop by www.eQtickets.com met jou kredietkaart. Kaartjies word dan afgehaal by een van die eQtickets Kiosks by die volgende plekke:
KLIEK HIER OM KAARTJIES AANLYN TE KOOP BY eQTICKETS
- STELLENBOSCH TOERISME SENTRUM
(Markstraat 36, Stellenbosch) - BRACKENFELL SPAR
(Paradysstraat, Brackenfell) - VRYDAG EN SATERDAG BY INGANGSHEK 1
(Roglandstraat, Hoërskool Brackenfell) - VRYDAG EN SATERDAG BY INGANGSHEK 4
(Frans Conradie Rylaan, Hoërskool Brackenfell)
KONTANT
Koop jou kaartjies kontant by die volgende afsetpunte:
| KERKKANTOOR (webwerf) | HOËRSKOOL BRACKENFELL (webwerf) |
| NG Kerk Proteahoogte | Roglandstraat |
| Heuwelstraat 75 | Brackenfell |
| Brackenfell, 7560 | 7560 |
BY DIE HEKKE
Koop kaartjies op die dag van die fees by die hekke. Om lang rye te voorkom, koop jou kaartjies aanlyn.








