Hou hierdie bladsy dop vir meer inligting omtrent Varingfees 2010!
Om aansoek te doen vir 'n moontlike optrede by die MTN Varing Musiekfees 2010,
laai die onderstaande
aansoekvorm af, voltooi dit en stuur dit aan die kontakbesonderhede
op die vorm.
Kunstenaars_Aansoekvorm_2010 (Pdf 290kb)